Phaethon rubricauda    Red-tailed Tropicbird  Rooipylstert
Rooipylstert
Dabchick Wildlife Estate, Jan 2012

Swerwer. 'n Buitengewone waarneming van hierdie diepsee-spesie. Hierdie een is in Jan 2012 op die Dabchick Wildlife Estate, Rankinspas gevind nadat Sikloon Funso deur die Mosambiekkanaal beweeg het.
Rooipylstert Waterberg verspreiding

tuis       home      voëllys      next