Egretta ardesiaca   Black Heron  Swartreier
Black Heron
Modimolle, Okt 2018

Ongereelde besoeker. Enkellopend of klein groepies kan sporadies by damme gesien word. Dis nie bekend dat hulle in die Waterberge broei nie, maar in goeie reënvaltye kan klein groepies (<20 pare) nesmaak in die nabygeleë vloedvlakte van die Nylrivier tussen ander reierspesies.
Black Heron Waterberg distribution
Black Heron
Modimolle, Okt 2018
Black Heron
Modimolle, Okt 2018

tuis       home      voëllys      next