Scopus umbretta  Hamerkop  Hamerkop
Hamerkop
SwebeSwebe, Jul 2017

Standvoël maar beweeg baie rond. Kom regoor die Waterberggebied voor (in 70% van die pentads waargeneem), is redelik algemeen en kom voor by afloopgebiede of by damme met kaal oewers. Meestal enkellopend of in pare. Broei in goeie reëntye, maar slaan broeityd oor in droë jare.
Hamerkop nest
Tweestroom, Aug 2017

Die Hamerkop bou baie keer sy nes op groot rotse. Hierdie neste word baie keer oorgeneem deur Kolganse en Nonnetjie-uile.
Hamerkop in flight
Modimolle, Feb 2014
Hamerkop nes met Reuse Ooruil
Mookgopong, Sep 2018

Hamerkop nes deur Reuse-ooruile oorgeneem.

tuis       home      voëllys      next