Platalea alba African Spoonbill Lepelaar
Vaalwater, Aug 2018
Skaars standvoël, in 14% van die pentads waargeneem. Kom voor op damme en langs tydelik oorstroomde rivieroewers, hoofsaaklik in die suidooste. Gewoonlik enkel, selde in klein groepies. Enkele pare broei wisselvallig in die gebied en dan wel saam met reiers en kormorante.
Vaalwater, Aug 2018
SwebeSwebe, Sep 2015
SwebeSwebe, Sep 2015