Thalassornis leuconotus White-backed Duck Witrugeend
Vista Vistas, Apr 2023
Standvoël. Kom wydverspreid maar skaars voor op damme oorgroei met Nymphaea-lelies; in 19% van die pentads waargeneem, meestal in boonste opvanggebied van die Palalariviersisteem. Kom in pare voor of in verspreide groepe van tot 20 voëls. Plek-plek is hulle vir ’n dag sigbaar en dan weer weg wat beteken hulle beweeg vrylik tussen gebiede rond.
Vista Vistas, Okt 2018
Goergap Dam, Nov 2017
Alma, Jun 2018