Anas undulata   Yellow-billed Duck  Geelbekeend
Geelbekeend
Boschdraai, Mar 2019

Standvoël. Kom wydverspreid maar skaars voor en in 34% van die pentads waargeneem veral in die hoër reënvalarea in die suidooste. Verkies plaasdamme en kom meestal enkel of in pare voor.
Geelbekeend
Modimolle, Aug 2018

tuis       home      voëllys      next