Anas sparsa   African Black Duck  Swarteend
Swarteend
Modimolle, Jun 2018

Standvoël. Redelik algemeen, kom wydverspreid maar skaars voor in hierdie area en is in 40% van die pentads waargeneem. Gewoonlik in pare en is heeljaar in dieselfde gebiede te vind langs standhoudende riviere en strome asook by keerwalle. Broei Augustus tot September.
Swarteend
Modimolle, Jun 2018
 
Swarteend
Modimolle, Jan 2018
Swarteend
Modimolle, Feb 2016
Swarteend met kleintjies
Modimolle, Aug 2014
Swarteend
Modimolle, Jan 2018

tuis       home      voëllys      next