Anas hottentota Hottentot Teal Gevlekte Eend
Lephalale, Des 2019
Swerwer. Enkel voëls of pare verskyn af-en-toe op plaasdamme, meestal in die suidooste. In slegs 4% van die pentads waargeneem. Daar is geen permanente bevolking in hierdie streek nie.
Modimolle, Mei 2016