Sarkidiornis melanotos Knob-billed Duck Knobbeleend
Vaalwater, Jan 2019
Standvoël. Redelik algemeen en wydverspreid; is in 30% van die pentads waargeneem. Verkies groter plaasdamme, veral in die Almavallei waar swerms van etlike honderde voorkom. Hulle sosialiseer dikwels met swerms Kolganse. Broei in die laat somer.
Dinaka, Jan 2018
Modimolle, Jan 2018
Modimolle, Jan 2018
Alma, Jul 2009