Torgos tracheliotos   Lappet-faced Vulture  Swartaasvoël
Swartaasvoël
Modimolle, Jan 2021

Swerwer. Alleenloper voëls word by tye in die Waterberge opgemerk, waarvan die mees onlangse waarnemings gemaak is in Mrt 2018 (Rhenosterfontein), Mrt 2019 (Welgevonden Natuurreservaat) en Jan 2021 (Modimolle).
Swartaasvoël Waterberg verspreiding
Swartaasvoël
Welgevonden Game Reserve, Mar 2019

tuis       home      voëllys      next