Circaetus cinereus Brown Snake Eagle Bruinslangarend
Kaingo Private Game Reserve, Mei 2021
Standvoël, maar daar is geen bewys dat hulle al hier gebroei het nie. Kom redelik algemeen voor maar minder volop as die Swartborsslangarend (onderskeidelik 157:195). Kom wydverspreid voor oor die Waterberge (reeds in 49% van die pentads in die Waterberge opgeteken); meestal enkel voëls wat hul omgewing vanaf 'n hoë uitkykpos verken. Daar is al pare waargeneem wat beteken daar mag dalk in hierdie area gebroei word.
Kamonande, Dec 2022
Doornfontein, Feb 2020
Doorndraai Dam, Jul 2018
Gemsbokfontein, Dec 2017
Kralingen, Sep 2019
Caledonia, Sep 2017
Lastiggeval deur ’n Mikstertbyvanger.
Melkrivier, Feb 2018