Falco biarmicus   Lanner Falcon   Edelvalk
Edelvalk
Alma, Mar 2020

Standvoël. Seldsaam. Kom wyd voor in die Waterberge maar yl verspreid, meer dikwels waargeneem in die omliggende doring-grasveld (75% in die Waterberge, 42% in die doring-grasveld; waargeneem in 14% van die pentads); alleenlopend behalwe in broeityd; in jagtyd gewoonlik te sien in oop gebiede, veral landbougebiede maar pare hou by kranse waar hulle neste is; meer volop as Swerfvalk maar kom nou minder algemeen voor as in die 1970’s en 1980’s, te oordeel aan die broeiplekke van daardie jare wat nou vakant is. Broei Jul-Okt.
Lanner Falcon Waterberg distribution
Lanner Falcon in flight
Zwartkloof, Sep 2017
Lanner Falcon in flight
Dinaka Private Nature Reserve, Nov 2020

Die wit blertse teen die kranse dui die Edelvalk se nes aan met 'n kuiken net regs van die nes en 'n ander een wat saam met Swartwindswaels vlieg.

tuis       home      voëllys      next