Falco vespertinus   Red-footed Falcon  Westelike Rooipootvalk

Mabula Game Reserve, Mrt 2023

Swerwer. Hierdie nie-broeiende somerbesoekers van die Palearktiese gebied is nog slegs twee keer in die Waterberge opgemerk, maar is egter meer volop in die suid-ooste van die Springbokvlakte, waar hulle meng met die Oostelike Rooipootvalke.
Red-footed Falcon Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next