Numida meleagris   Helmeted Guineafowl  Gewone Tarentaal
Gewone Tarentaal
Modimolle, Aug 2016

Standvoël. Algemeen en wydverspreid regoor die Waterberge asook in die omliggende doring-grasveld (51% in die Waterberge en 49% in die doring-grasveld; waargeneem in 87% van die pentads); verkies oop gebiede, veral landbougebiede; in broeityd in groepe, andersins in groot swerms die res van die jaar. Broei in die somer.
Helmeted Guineafowl Waterberg distribution
Gewone Tarentaal nes
Modimolle, Des 2020

tuis       home      voëllys      next