Podica senegalensis   African Finfoot  Watertrapper
Watertrapper
Kaingo Private Game Reserve, May 2021

Standvoël. Skaars. Skugter en word maklik misgekyk; ylverspreid op die Palalarivier en op die Mogol- en Sterkstroomriviere naby Vaalwater noordwaarts tot minstens by die Mogoldam (waargeneem in 2% van die pentads); enkel of in pare; broei in die somer.
African Finfoot Waterberg distribution
Watertrapper
Kaingo Private Game Reserve, Nov 2022
Watertrapper
Watertrapper
Kaingo Private Game Reserve, Des 2020
mannetjie links, jongetjie onder

Watertrapper
Tog-te-Lekker, Des 2020
wyfie
African Finfoot
Mogol River, Nov 2017
mannetjie
African Finfoot
Kaingo Private Game Reserve, Mrt 2023
wyfie
African Finfoot
Waterberg Farmstay, Jun 2018
wyfie

tuis       home      voëllys      next