Calidris minuta   Little Stint  Kleinstrandloper

 

Nie-broeiende somerbesoeker vanaf Palearktiese gebiede. Skaars, met enkele ylgesaaide rekords van enkele voëls of klein groepies op groterige damme (net in 3% van die pentads aangeteken.)
Little Stint Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next