Burhinus vermiculatus   Water Thick-knee  Waterdikkop
Waterdikkop
Vaalwater, Mar 2021

Standvoël. Minder algemeen. Kom voor oor 'n wye gebied maar ylverspreid oor die Waterberge, altyd naby water, of op die groter damoewers of langs groter riviere; skaars in omliggende doring-grasveld (84% in die Waterberge en 16% in die doring-grasveld; waargeneem in 16% van die pentads); enkel of in pare; teenwoordigheid word verraai deur stygende en dalende fluitroep. Broei vroegsomer.
Waterdikkop Waterberg
Waterdikkop
Jembisa, Feb 2019

Waterdikkop
SwebeSwebe Wildlife Sanctuary, Aug 2018
Waterdikkop
Wydehoek, Nov 2018
Waterdikkop nes
Wydehoek, Nov 2018

Vergelyk met die eiers van die Gewone Dikkop.

tuis       home      voëllys      next