Treron calvus African Green Pigeon Papegaaiduif
Modimolle, Mei 2020
Standvoël. Wydverspreid oor veral die oostelike deel van die Waterberge, maar kom selde gereeld in spesifieke areas voor, bewegings word waarskynlik bepaal deur beskikbaarheid van vrugte; skaars in die omliggende doring-grasveld (82% in die Waterberge en 18% in die doring-grasveld; waargeneem in 39% van die pentads); paar af in broeityd, andersins in klein swerms. Broei in die somer.
Vaalwater, Aug 2018
Gemsbokfontein, Dec 2017
Lindani, Feb 2018