Clamator jacobinus Jacobin Cuckoo Bontnuwejaarsvoël
Diepdrif, Apr 2022
Somerbesoeker, tussen Okt en Mrt. Redelik algemeen beide in die Waterberge en die omliggende doring-grasveld (47% in die Waterberge en 53% in die doring-grasveld; waargeneem in 43% van die pentads); beboste gebiede sowel as oop areas. Broei in die somer; parasiteer tiptolle, Fiskaallaksman en sommige boslaksmanneste.
Lenkwane, Nov 2020
Lephalale, Mar 2017