Glaucidium perlatum   Pearl-spotted Owlet  Witkoluil
Witkoluil
Kamonande, Okt 2022

Standvoël. Redelik algemeen en wydverspreid regoor die Waterberge en die omliggende doring-grasveld (50% in die Waterberge en 50% in die doring-grasveld; waargeneem in 54% van die pentads); verkies oop boomvelde en vlaktes; gewoonlik enkel en in pare tydens broeityd; teenwoordigheid word aangekondig deur deurdringende fluitroep, veral laat winter en lente. Broei vroegsomer.
Pearl-spotted Owlet Waterberg distribution
Pearl-spotted Owlet
Marseilles, Jun 2018

Pearl-spotted Owlet
Portlock, Jun 2018

Sy regte oë (links) en vals oë (regs).

Witkoluil
Loubad, Aug 2019

 


tuis       home      voëllys      next