Halcyon senegalensis   Woodland Kingfisher  Bosveldvisvanger
Bosveldvisvanger paar
Modimolle, Des 2021

Algemene somerbesoeker wat in die Waterberge kom broei. Arriveer in die eerste helfte van November en vertrek in Maart of April. Die twee voëls met gekleurde ringetjies, mannetjie links en wyfie regs, het onderskeidelik 7 en 6 jaar na dieselfde tuin tergugekeer. Hulle is in 2012 toegerus met “geolocators (micro trackers)” en so is hulle migrasietogvasgestel. Die mannetjie het oorwinter in Suid-Soedan en die wyfie 500 km wes daarvandaan in die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Saam het hulle deur die jare 16 kleintjies grootgemaak.

Bosveldvisvanger
Kamonande, Des 2021

Woodland Kingfisher Waterberg distribution
Woodland Kingfisher
Modimolle, Des 2017

Bosveldvisvanger
Modimolle, Des 2019

Hierdie is die wyfie met die rooi ringetjie wat vir die 8ste jaar (2019/2020) teruggekom het en in dieselfde neskas gebroei het.


Die migrasie-storie

Vir 'n opdatering van hulle verhaal, lees die nuutste artikel gepubliseer in The Lark Nr. 29.

Breeding and other behaviour of Woodland Kingfisher  

tuis       home      voëllys      next