Coracias garrulus European Roller Europese Troupant
Grootfontein, Feb 2021
Nie-broeiende somerbesoeker vanaf die Palearktiese gebied, tussen Nov en Mrt. Meer waarnemings in die omliggende doring-grasveld gemaak as in die Waterberge (31% in die Waterberge en 69% in die doring-grasveld; waargeneem in 15% van die pentads); enkel, word meesal gesien op telefoon- of kragdrade langs paaie.
Geelhoutkloof, Mar 2018
Doornspruit, Jan 2018