Riparia riparia   Sand Martin  Europese Oewerswael

 

Nie-broeiende somerbesoeker vanaf die Palearktiese gebiede, en is te sien tussen Okt en Apr. Skaars, met slegs enkele waarnemings regoor die Waterberge ( waargeneem in 4% van die pentads). Meestal enkel of in klein groepe en word maklik misgekyk. Meng gewoonlik met swerms Europese Swaels en kan dan gewoonlik gesien word wanneer hierdie groepe op telefoondrade sit, veral teen die einde van die somer.
Sand Martin Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next