Coracina caesia   Grey Cuckooshrike  Bloukatakoeroe
Grey Cuckooshrike
Waterberg Farmstay, Oct 2016

Kom in woude voor. Hierdie een is heeltemal uit koers uit en is die enigste rekord in die Waterberge. Gelukkig was 'n fotograaf byderhand.

Grey Cuckooshrike Waterberg distribution
Grey Cuckooshrike
Waterberg Farmstay, Oct 2016

tuis       home      voëllys      next