Acrocephalus baeticatus   African Reed Warbler  Kleinrietsanger

Kleinrietsanger
Modimolle, Des 2021

Waarskynlike standvoël wat hier broei. Wydverspreid oor die Waterberge, maar ylgesaai en gelokaliseerd in die omliggende doring-grasveld (83% binne, 17% buite, waargeneem in 16% van die pentads); beperk tot klam areas van dreineringslote, verkies rietbeddings, vleie en rankplante (bv plate Polygala); in pare tydens broeityd en word meestal waargeneem deur hul borrelende sang.
African Reed Warbler Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next