Acrocephalus palustris   Marsh Warbler  Europese Rietsanger

 

Nie-broeiende somerbesoeker vanaf die Palearktiese gebiede, hier teenwoordig tussen Nov en Mrt. Wydverspreid maar yl gesaai regoor die Waterberge asook die omliggende doring-grasveld (66% binne en 34% buite, waargeneem in 10% van die pentads); skugter, alleenspesie wat meestal in die laat somer waargeneem word deur sy onreëlmatige borrelsang wat deurspek word met roepe van ander voëls; verkies bosagtige plekke; soms verkies hulle dreineringslote.
Marsh Warbler Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next