Chalcomitra senegalensis Scarlet-chested Sunbird Rooiborssuikerbekkie
Swerwer. In 2017 waargeneem in die Welgevonden Wildreservaat, maar aangesien dit ver wes is van sy normale verspreidingsgebied, sal bevestiging dmv 'n foto hier (of enige ander plek) in die Waterberge waardeer word.