Anomalospiza imberbis   Cuckoo Finch  Koekoekvink

Koekoekvink
Paardeplaats, Nov 2020

Swerwer. Twee waarnemings aangeteken in die Waterberge: naby Rankinspas in Nov 2014 en naby Rooiberg in Feb 2011. Elders in die omliggende doring-grasveld is dit 'n ongereelde somerbroeiende besoeker, parasiteer die Bosveldtinktinkie asook die Bruinsylangstertjie..
Cuckoo Finch Waterberg distribution

tuis       home      voëllys      next