Pytilia afra   Orange-winged Pytilia   Oranjevlerkmelba
Oranjevlerkmelba
Hermanusdoorn, Nov 2019

Hierdie twee is by 'n voëlbad afgeneem en dis die eerste waarneming van hierdie spesie in die Waterberge, en dit nogal meer as 200 km wes van sy normale omgewing.
Oranjevlerkmelba Waterberg verspreiding

tuis       home      voëllys      next