Spinnekoppe: Familie Araneidae
Algemene naam: Wawielwebspinnekoppe. 40 genera alleenlik in Suid-Afrika. Een van die interessantsteenmees diverse groepespinnekoppe met verskeievorms, kleure, vermommingenwebbe wat ditbaiemoeilikmaak om in detail op in tegaan. Dag- ennaglewend. Die daglewendespinnekoppeherstelvoortdurendhulwebbevir ’n paardae. Naglewendespinnekoppebouegterelkeaand ’n nuwe web en teen dagbreek word die hele web opgeëet, aangesiendit ’n kosbarebron van proteïen is. Elke spinnekopspesie het syeieuniekewebontwerp. Skadeloosvirmense. Voorkoms: baiealgemeen. (Marita Beneke)
Hou die loper oor 'n foto vir die spesienaam; kliek op die foto vir meer detail oor die spesie.