Spinnekoppe: Familie Gnaphosidae

Algemene naam: Grondspinnekoppe. Grondspinnekoppe spin nie webbe nie en hardloop gewoonlik agter hulle prooi aan. Hulle is nagjagters en rus gedurende die dag. Hulle soek aktief na kos, jaag en oorval indiwiduele prooi. Hulle produseer 'n dik gomagtige sydraad waarmee groot en potensieel gevaarlike prooi suksesvol oorval word. Dié sydraad word om die prooi se bene en monde gespin en stel hulle so onskadelik. Skadeloos vir mense. Voorkoms: baie algemeen. (Marita Beneke)
Hou die loper oor 'n foto vir die spesienaam; kliek op die foto vir meer detail oor die spesie.
Aphantaulax inornata Asemesthes flavipes female Asemesthes flavipes male Asemesthes oconneri Camillina maun female Drassodes stationis female
Drassodes stationis male Ibala arcus female Ibala bilinearis male Theuma fusca female Xerophaeus aurariorum Xerophaeus vickermani female
Zelotes fuligineus female Zelotes natalensis female Zelotes reduncus Zelotes frenchi    

home      tuis      spinnekoplys      spider list      next