Spinnekoppe: Familie Thomisidae

Algemene name: krapspinnekoppe, blom-krapspinnekoppe, gras-krapspinnekoppe, grond-krapspinnekoppe ens. In Suider-Afrika is daar 39 genera met ongeveer 140 spesies. Vrylopende plantbewoners, gewoonlik op blare te vind. Slegs 'n paar genera is grondbewoners. Hulle kleure wissel van helder kleure (pienk, groen en geel) tot donkerbruin of grys, met die abdomen soms gevlek. Grootte: 3-34 mm. Geen webbe en wanneer onaktief, skuil hulle onder plant- of grondbedekking. Stel 'n lokval vir prooi. Kom volop voor op gewasse en speel sodoende 'n belangrike rol in die kontrolering van peste soos plantluise, rooispinnekopmyte en blaaspootjies. Word deur wind versprei. Is skadeloos vir die mens. Voorkoms: algemeen. (Marita Beneke)
Hou die loper oor 'n foto vir die spesienaam; kliek op die foto vir meer detail oor die spesie.
Ansiae tuckeri Ansiae tuckeri Diaea longisetosa female Diaea longisetose male Heriaeus crassispinus male Misumenops rubrodecoratus
Monaeses paradoxus male Monaeses austrinus female Monaeses austrinus male Mystaria savanensis female Mystaria savanensis male Pherecydes lucinae
Runcinia flavida runcinia insecta Simorcus cotti Synema diana female Synema diana male Thomisops bullatus female
Thomisops pupa Thomisus australis Thomisus blandus Thomisus blandus Thomisus citrinellus Thomisus citrinellus
Thomisus citrinellus Thomisus daradioides female Thomisus daradioides Thomisus daradioides male Thomisus granulatus female Thomisus kalaharinus male
Thomisus scrupeus female Thomisus scrupeus male Thomisus stenningi Thomisus stenningi Thomisus synema Tmarus africanus
Tmarus africanus Xysticus species Xysticus mulleri male Heriaeus foordi Oxytate argenteooculata Sylligma ndumi
Xysticus fagei          

home      tuis      spinnekoplys      spider list      next