Hierdie lys dek alle ander gediertes wat in die Waterberge gefotografeer is, maar wat nie in enige ander kategorie inpas nie. Dit sal mettertyd uitgebrei word. Byvoegings tot hierdie versameling word waardeer.
Lys van 'ander goggas' wat in die Waterberge afgeneem is