Soogdiere
Die lys van soogdiere wat in die Waterberg voorkom kan hier in Excel-formaat afgelaai word. Foto’s wat in die Waterberge geneem is, is gemerk met en kan besigtig word deur op die spesienaam te klik – byvoegings tot hierdie fotografiese versameling word verwelkom. Teikenspesies van die Waterberge (rooilys en/of endemies) word in rooi uitgelig.