
Laai die lys hier af. Foto’s wat in die Waterberge geneem is, is gemerk met
en kan besigtig word deur op die spesienaam te klik – byvoegings tot hierdie fotografiese versameling word verwelkom. Spesies op die Rooi Data-lys en/of endemies aan hierdie gebied is inrooi uitgelig.